Klik hier en maak ‘n bydrae tot die TLU SA Traumafonds

Vrywaring

  • Aflewering geskied tussen 7 en 14 dae na betaling ontvang is om tyd te gee vir die borduurwerk om gedoen te word.
  • Om u aankoop op te volg, kontak Anna by anna@nozone.co.za met u bestelnommer.
  • Daar kan ‘n klein afwyking wees van hoe die produk op u skerm vertoon in die foto.
  • Indien daar nie voorraad is nie, sal NoZone u kontak vir alternatief.