Klik hier en maak ‘n bydrae tot die TLU SA Traumafonds

Mans Tweesak Kortmouhemp

R404.00

Die ‘Tweesak Kortmouhemp’ is ‘n moderne DKW-hemp (dans, kerk en werk). Twee sakke op die bors en ‘n netjiese snit vir beide mans en vroue.

Clear
  • Klik hier vir die groottekaart.
  • Daar kan ‘n klein afwyking wees van hoe die produk op u skerm vertoon in die foto.
  • Indien daar nie voorraad is nie, sal NoZone u kontak vir alternatief.

ander produkte