Klik hier en maak ‘n bydrae tot die TLU SA Traumafonds

Mans Mini-geruite Knoophemp

R402.00

‘n Gemaklike, netjiese kortmou knoophemp sonder sakke en ‘n fyn ruitpatroon. Driekwartmoue vir dames laat hierdie hemp elegant vertoon.

Clear
  • Klik hier vir die groottekaart.
  • Daar kan ‘n klein afwyking wees van hoe die produk op u skerm vertoon in die foto.
  • Indien daar nie voorraad is nie, sal NoZone u kontak vir alternatief.

ander produkte